SA: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
k robot Verander: ru:СА |
FlaBot (besprekings | bydraes) k robot Bygevoeg: ca:SA |
||
Lyn 17: | Lyn 17: | ||
{{Dubbelsinnig}} |
{{Dubbelsinnig}} |
||
[[ca:SA]] |
|||
[[cs:SA]] |
[[cs:SA]] |
||
[[cy:SA]] |
[[cy:SA]] |
Wysiging soos op 11:27, 13 Junie 2009
SA kan verwys na:
Lande
- Suid-Afrika, hoewel RSA meer algemeen is en die ISO-landkode ZA is.
- Saoedi-Arabië, 'n land in die Midde-Ooste (landkode: SA).
- Suid-Amerika, 'n kontinent in die suidelike halfrond.
- Suid-Australië, 'n staat in Australië.
Beroepe
- Senior Advokaat, regsgeleerde wat in die hof as pleitbesorger vir litigante optree.
- Stelsel Administrateur, rekenaarspesialis wat na 'n stelsel omsien.
Afkortings
- Sa., 'n afkorting vir Saterdag.
- s.a., 'n afkorting vir sine anno, sonder jaartal.