Lambeth-paleis: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
kNo edit summary |
k robot Bygevoeg: no:Lambeth Palace |
||
Lyn 8: | Lyn 8: | ||
[[Kategorie:Argitektuur]] |
[[Kategorie:Argitektuur]] |
||
[[Kategorie:Londen]] |
[[Kategorie:Londen]] |
||
[[cs:Lambethský palác]] |
[[cs:Lambethský palác]] |
||
Lyn 14: | Lyn 13: | ||
[[en:Lambeth Palace]] |
[[en:Lambeth Palace]] |
||
[[he:ארמון למבת]] |
[[he:ארמון למבת]] |
||
[[no:Lambeth Palace]] |
|||
[[pl:Lambeth Palace]] |
[[pl:Lambeth Palace]] |
Wysiging soos op 19:59, 17 April 2007
Lambeth-paleis is die ampswoning van die Aartsbiskop van Kantelberg (Engels: Canterbury) in Londen. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier Teems 'n kort afstand van die Westminister paleis.
Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in 1547 die English Prayer Book geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd vleis in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het.
Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar 1495, en die toring vlakby het vroeër deel uitgemaak van die St Mary Lambeth-kerk uit die 15de eeu.