www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Lambeth-paleis: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Voyageur (besprekings | bydraes)
k Lambeth geskuif na Lambeth-paleis: Dubbelsinnig
(Geen verskil)

Wysiging soos op 13:41, 15 Maart 2007

Lêer:800px-Lambeth Palace London 240404.jpg
Die Lambeth-paleis
Die baksteengebou by die ingang van Lambeth-paleis

Lambeth is die ampswoning van die Aartsbiskop van Kantelberg (Engels: Canterbury) in Londen. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier Teems 'n kort afstand van die Westminister paleis.

Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in 1547 die English Prayer Book geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd vleis in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het.

Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar 1495, en die toring vlakby het vroeër deel uitgemaak van die St Mary Lambeth-kerk uit die 15de eeu.