Lambeth-paleis: Verskil tussen weergawes
+Skakel na Aartsbiskop van Kantelberg |
+ Eksterne skakels & Koördinate |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[ |
[[Lêer:Lambeth Palace London 240404.jpg|duimnael|250px|Die Lambeth-paleis]] |
||
[[Lêer:LambethPalacebyLambethBridge.jpg|duimnael|250px|Die baksteengebou by die ingang van die Lambeth-paleis]] |
|||
'''Lambeth-paleis''' is die ampswoning van die [[Aartsbiskop van Kantelberg]] ([[Engels]]: ''Canterbury'') in [[Londen]]. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier [[Teems]] 'n kort afstand van die [[ |
'''Lambeth-paleis''' ([[Engels]]: ''Lambeth Palace'') is die ampswoning van die [[Aartsbiskop van Kantelberg]] ([[Engels]]: ''Canterbury'') in [[Londen]]. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier [[Teems]] 'n kort afstand van die [[Paleis van Westminster]]. |
||
Lambeth-paleis is sedert |
Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in 1547 die ''English Prayer Book'' geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd [[vleis]] in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het. |
||
Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar |
Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar 1495, en die toring vlakby het vroeër deel uitgemaak van die St Mary Lambeth-kerk uit die 15de eeu. |
||
== Eksterne skakels == |
|||
{{CommonsKategorie-inlyn|Lambeth Palace}} |
|||
* {{en}} [http://www.archbishopofcanterbury.org/pages/about-lambeth-palace.html Amptelike webwerf] |
|||
{{Koördinate|51|29|44|N|0|7|11|W|region:GB_type:landmark|aansig=titel}} |
|||
[[Kategorie:Paleise in die Verenigde Koninkryk]] |
[[Kategorie:Paleise in die Verenigde Koninkryk]] |
Wysiging soos op 20:55, 28 April 2016
Lambeth-paleis (Engels: Lambeth Palace) is die ampswoning van die Aartsbiskop van Kantelberg (Engels: Canterbury) in Londen. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier Teems 'n kort afstand van die Paleis van Westminster.
Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in 1547 die English Prayer Book geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd vleis in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het.
Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar 1495, en die toring vlakby het vroeër deel uitgemaak van die St Mary Lambeth-kerk uit die 15de eeu.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lambeth-paleis.
- (en) Amptelike webwerf