Lambeth-paleis: Verskil tussen weergawes
k robot Verander: pl:Pałac Lambeth |
No edit summary |
||
(11 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[Lêer:Lambeth Palace London 240404.jpg|duimnael|250px|Die Lambeth-paleis]] |
|||
⚫ | |||
[[Lêer:LambethPalacebyLambethBridge.jpg|duimnael|250px|Die baksteengebou by die ingang van die Lambeth-paleis]] |
|||
⚫ | |||
⚫ | Lambeth-paleis is sedert |
||
⚫ | Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in 1547 die ''English Prayer Book'' geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd [[vleis]] in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het. |
||
⚫ | |||
⚫ | |||
== Eksterne skakels == |
|||
⚫ | |||
{{Commons-kategorie inlyn|Lambeth Palace}} |
|||
[[Kategorie:Londen]] |
|||
* {{en}} [http://www.archbishopofcanterbury.org/pages/about-lambeth-palace.html Amptelike webwerf] |
|||
{{Koördinate|51|29|44|N|0|7|11|W|region:GB_type:landmark|aansig=titel}} |
|||
[[cs:Lambethský palác]] |
|||
[[da:Lambeth Palace]] |
|||
⚫ | |||
[[de:Lambeth Palace]] |
|||
[[en:Lambeth Palace]] |
|||
[[es:Palacio de Lambeth]] |
|||
[[fr:Lambeth Palace]] |
|||
[[he:ארמון למבת']] |
|||
[[nn:Lambeth Palace]] |
|||
[[no:Lambeth Palace]] |
|||
[[pl:Pałac Lambeth]] |
|||
[[pt:Lambeth Palace]] |
|||
[[ru:Ламбетский дворец]] |
|||
[[sk:Lambethský palác]] |
Huidige wysiging sedert 05:58, 15 Mei 2021
Lambeth-paleis (Engels: Lambeth Palace) is die ampswoning van die Aartsbiskop van Kantelberg (Engels: Canterbury) in Londen. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier Teems 'n kort afstand van die Paleis van Westminster.
Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in 1547 die English Prayer Book geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd vleis in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het.
Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar 1495, en die toring vlakby het vroeër deel uitgemaak van die St Mary Lambeth-kerk uit die 15de eeu.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lambeth-paleis.
- (en) Amptelike webwerf