www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Lambeth-paleis: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 51°29′44″N 0°7′11″W / 51.49556°N 0.11972°W / 51.49556; -0.11972
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
kNo edit summary
No edit summary
 
(21 wysigings tussenin deur 17 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Lambeth Palace London 240404.jpg|duimnael|250px|Die Lambeth-paleis]]
[[Beeld:800px-Lambeth Palace London 240404.jpg|thumb|right|250px|Die Lambeth-paleis]] [[Beeld:LambethPalacebyLambethBridge.jpg|thumb|right|250px|Die baksteengebou by die ingang van die Lambeth-paleis]] '''Lambeth-paleis''' is die ampswoning van die Aartsbiskop van Kantelberg ([[Engels]]: ''Canterbury'') in [[Londen]]. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier [[Teems]] 'n kort afstand van die [[Westminister paleis]].
[[Lêer:LambethPalacebyLambethBridge.jpg|duimnael|250px|Die baksteengebou by die ingang van die Lambeth-paleis]]


'''Lambeth-paleis''' ([[Engels]]: ''Lambeth Palace'') is die ampswoning van die [[Aartsbiskop van Kantelberg]] ([[Engels]]: ''Canterbury'') in [[Londen]]. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier [[Teems]] 'n kort afstand van die [[Paleis van Westminster]].
Lambeth-paleis is sedert [[1197]] in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in [[1547]] die ''English Prayer Book'' geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd [[vleis]] in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het.


Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in 1547 die ''English Prayer Book'' geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd [[vleis]] in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het.
Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar [[1495]], en die toring vlakby het vroeër deel uitgemaak van die St Mary Lambeth-kerk uit die [[15de eeu]].


Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar 1495, en die toring vlakby het vroeër deel uitgemaak van die St Mary Lambeth-kerk uit die 15de eeu.


== Eksterne skakels ==
[[Kategorie:Argitektuur]]
{{Commons-kategorie inlyn|Lambeth Palace}}
[[Kategorie:Londen]]
* {{en}} [http://www.archbishopofcanterbury.org/pages/about-lambeth-palace.html Amptelike webwerf]


{{Koördinate|51|29|44|N|0|7|11|W|region:GB_type:landmark|aansig=titel}}


[[Kategorie:Paleise in Londen]]
[[cs:Lambethský palác]]
[[de:Lambeth Palace]]
[[en:Lambeth Palace]]
[[he:ארמון למבת]]
[[pl:Lambeth Palace]]

Huidige wysiging sedert 05:58, 15 Mei 2021

Die Lambeth-paleis
Die baksteengebou by die ingang van die Lambeth-paleis

Lambeth-paleis (Engels: Lambeth Palace) is die ampswoning van die Aartsbiskop van Kantelberg (Engels: Canterbury) in Londen. Die paleis is op die suidelike wal van die rivier Teems 'n kort afstand van die Paleis van Westminster.

Lambeth-paleis is sedert 1197 in die besit van die Aartsbiskoppe van Kantelberg en het tydens die laat Middeleeue bekendheid verwerf as hulle amptelike woning. Thomas Cranmer het hier in 1547 die English Prayer Book geskryf, maar daar is ook sterk kritiek teen hom ingebring nadat hy gedurende vastyd vleis in die paleis se Groot Saal (Great Hall) geniet het.

Die bekende rooi baksteengebou by die ingang dateer uit die jaar 1495, en die toring vlakby het vroeër deel uitgemaak van die St Mary Lambeth-kerk uit die 15de eeu.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

51°29′44″N 0°7′11″W / 51.49556°N 0.11972°W / 51.49556; -0.11972