www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Kastilië: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: be:Кастылія
k thumb → duimnael
 
(5 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Flag of Castile.svg|thumb|Vlag van Kastilië]]
[[Lêer:Flag of Castile.svg|duimnael|Vlag van Kastilië]]
[[Lêer:Castile Arms.svg|thumb|Wapen van Kastilië]]
[[Lêer:Castile Arms.svg|duimnael|Wapen van Kastilië]]
[[Lêer:Krone Kastilien 1492.svg|thumb|Kastilië 1492]]
[[Lêer:Krone Kastilien 1492.svg|duimnael|Kastilië 1492]]

'''Kastilië''' is 'n grensprovinsie van [[Spanje]] wat so genoem is na gelang van die vele [[kasteel|kastele]] wat daar opgerig is om die gebied teen die [[More]] te beskerm. Die gebied is in [[950]] deur Graaf Fernán González onafhanklik gemaak. Die gebied was die brandpunt van verskeie oorloë. In [[1090]] is 'n groot deel verover deur die Almoraviede, in [[1195]] deur die Almohade en in [[1212]] deur die More. Ferdinand II verower [[León]] en [[Andalusië]] in [[1250]]. Die tydperk vanaf [[1252]] - [[1474]] is gekenmek deur verskeie burgeroorloë.

Lyn 18: Lyn 18:
[[Kategorie:Geografie van Spanje]]
[[Kategorie:Geografie van Spanje]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Spanje]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Spanje]]

[[an:Castiella]]
[[ar:قشتالة (منطقة تاريخية)]]
[[arz:كاستيا (منطقه تاريخيه)]]
[[be:Кастылія]]
[[be-x-old:Кастылія]]
[[bg:Кастилия (историческа област)]]
[[ca:Castella]]
[[cs:Kastilie]]
[[da:Kastilien]]
[[de:Kastilien]]
[[en:Castile (historical region)]]
[[eo:Kastilio]]
[[es:Castilla]]
[[et:Kastiilia]]
[[eu:Gaztela]]
[[ext:Castilla]]
[[fi:Kastilia]]
[[fr:Castille]]
[[fy:Kastylje]]
[[gl:Castela - Castilla]]
[[hr:Kastilja]]
[[hu:Kasztília]]
[[ia:Castilia]]
[[it:Castiglia]]
[[ja:カスティーリャ]]
[[ka:კასტილია]]
[[kk:Кастилия]]
[[la:Castella]]
[[lt:Kastilija]]
[[nl:Castilië]]
[[no:Castilla]]
[[oc:Castelha]]
[[pl:Kastylia]]
[[pt:Região histórica de Castela]]
[[qu:Kastilla]]
[[ru:Кастилия]]
[[scn:Castigghia]]
[[sh:Kastilja]]
[[sk:Kastília]]
[[sr:Кастиља]]
[[sv:Kastilien]]
[[tr:Kastilya]]
[[uk:Кастилія]]
[[zh:卡斯蒂利亚]]

Huidige wysiging sedert 14:52, 15 Januarie 2019

Vlag van Kastilië
Wapen van Kastilië
Kastilië 1492

Kastilië is 'n grensprovinsie van Spanje wat so genoem is na gelang van die vele kastele wat daar opgerig is om die gebied teen die More te beskerm. Die gebied is in 950 deur Graaf Fernán González onafhanklik gemaak. Die gebied was die brandpunt van verskeie oorloë. In 1090 is 'n groot deel verover deur die Almoraviede, in 1195 deur die Almohade en in 1212 deur die More. Ferdinand II verower León en Andalusië in 1250. Die tydperk vanaf 1252 - 1474 is gekenmek deur verskeie burgeroorloë.

Konings wat oor Kastilië geregeer het:

Na 1474 word Kastilië die sentrum van Spanje onder die leiding van Isabella toe sy haar broer, Hendrik IV opvolg.