www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Kastilië: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k thumb → duimnael
 
(29 wysigings tussenin deur 17 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Flag of Castile.svg|duimnael|Vlag van Kastilië]]
'''Kastilië''' is 'n grensprovinsie van [[Spanje]] wat so genoem is na gelang van die vele kastele wat daar opgerig is om die gebied teen die [[More]] te beskerm. Die gebied is in [[950]] deur Graaf Fernán González onafhanklik gemaak. Die gebied was die brandpunt van verskeie oorloë. In [[1090]] is 'n groot deel verover deur die Almoraviede, in [[1195]] deur die Almohade en in [[1212]] deur die More. Ferdinand II verower [[León]] en [[Andalusië]] in [[1250]]. Die tydperk vanaf [[1252]] - [[1474]] is gekenmek deur verskeie burgeroorloë.
[[Lêer:Castile Arms.svg|duimnael|Wapen van Kastilië]]
[[Lêer:Krone Kastilien 1492.svg|duimnael|Kastilië 1492]]

'''Kastilië''' is 'n grensprovinsie van [[Spanje]] wat so genoem is na gelang van die vele [[kasteel|kastele]] wat daar opgerig is om die gebied teen die [[More]] te beskerm. Die gebied is in [[950]] deur Graaf Fernán González onafhanklik gemaak. Die gebied was die brandpunt van verskeie oorloë. In [[1090]] is 'n groot deel verover deur die Almoraviede, in [[1195]] deur die Almohade en in [[1212]] deur die More. Ferdinand II verower [[León]] en [[Andalusië]] in [[1250]]. Die tydperk vanaf [[1252]] - [[1474]] is gekenmek deur verskeie burgeroorloë.


Konings wat oor Kastilië geregeer het:
Konings wat oor Kastilië geregeer het:
* [[866-]] - [[909]] Alfonso III, Die Grote
* [[866]] - [[909]] [[Alfonso III]], Die Grote
* [[1072]] - [[1109]] Alfonso VI
* [[1072]] - [[1109]] [[Alfonso VI]]
* [[1158]] - [[1214]] Alfonso VIII, Die Edele
* [[1158]] - [[1214]] [[Alfonso VIII]], Die Edele
* [[1252]] - [[1284]] [[Alfonso X]], Die Geleerde
* [[1252]] - [[1284]] [[Alfonso X]], Die Geleerde
* [[1312]] - [[1350]] Alfonso XI
* [[1312]] - [[1350]] [[Alfonso XI]]


Na [[1474]] word Kastilië die sentrum van [[Spanje]] onger die leiding van Isabella toe sy haar broer, Hendrik IV opvolg.
Na [[1474]] word Kastilië die sentrum van [[Spanje]] onder die leiding van Isabella toe sy haar broer, Hendrik IV opvolg.


[[Kategorie:Spanje]]
{{Spanje saadjie}}


[[Kategorie:Geografie van Spanje]]
[[an:Castiella]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Spanje]]
[[bg:Кастилия (исторически регион)]]
[[ca:Castella]]
[[cs:Kastilie]]
[[da:Kastilien]]
[[de:Kastilien]]
[[en:Castile (historical region)]]
[[eo:Kastilio]]
[[es:Castilla]]
[[eu:Gaztelako Erresuma]]
[[fi:Kastilia]]
[[fr:Castille]]
[[gl:Castela]]
[[he:קסטיליה]]
[[hr:Kastilija]]
[[ia:Castilia]]
[[it:Castiglia]]
[[ja:カスティーリャ]]
[[nl:Kastilië]]
[[nn:Castilla]]
[[no:Castilla]]
[[oc:Castelha]]
[[pl:Kastylia]]
[[ru:Кастилия]]
[[sk:Kastília]]
[[sr:Кастиља]]
[[sv:Kastilien]]
[[tr:Kastilya]]
[[zh:卡斯蒂利亚]]

Huidige wysiging sedert 14:52, 15 Januarie 2019

Vlag van Kastilië
Wapen van Kastilië
Kastilië 1492

Kastilië is 'n grensprovinsie van Spanje wat so genoem is na gelang van die vele kastele wat daar opgerig is om die gebied teen die More te beskerm. Die gebied is in 950 deur Graaf Fernán González onafhanklik gemaak. Die gebied was die brandpunt van verskeie oorloë. In 1090 is 'n groot deel verover deur die Almoraviede, in 1195 deur die Almohade en in 1212 deur die More. Ferdinand II verower León en Andalusië in 1250. Die tydperk vanaf 1252 - 1474 is gekenmek deur verskeie burgeroorloë.

Konings wat oor Kastilië geregeer het:

Na 1474 word Kastilië die sentrum van Spanje onder die leiding van Isabella toe sy haar broer, Hendrik IV opvolg.