www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Fins-Oegriese tale: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k robot Bygevoeg: stq:Finnisk-ugrisk
No edit summary
Lyn 7: Lyn 7:
[[Kategorie:Natuurlike taal]]
[[Kategorie:Natuurlike taal]]


[[bg:Угро-фински езици]]
[[br:Yezhoù finnek-ougrek]]
[[br:Yezhoù finnek-ougrek]]
[[ca:Llengües ugrofineses]]
[[ca:Llengües ugrofineses]]

Wysiging soos op 10:46, 22 November 2008

Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Esties/Estnies en Hongaars insluit - al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa (en ook ampstale van die Europese Unie). Hulle maak deel uit van die Oeral-Altaïese taalfamilie.

Die Fins-Oegriese tale is agglutinatief, d.w.s. voor- en agtervoegsels, meervoudmerkers en naamvalaanduiers word gemeng en saamgevoeg om lang woorde te vorm. In Hongaars byvoorbeeld beteken die enkele woord könyveinkből presies "uit ons boeke" en die i dui die meervoud van boek aan.