Fins-Oegriese tale: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
SieBot (besprekings | bydraes) k robot Verander: uk:Угро-фінські мови |
k robot Bygevoeg: mdf:Суоми-Угронь кяльхне |
||
Lyn 30: | Lyn 30: | ||
[[la:Linguae Finno-Ugricae]] |
[[la:Linguae Finno-Ugricae]] |
||
[[lt:Finougrų kalbos]] |
[[lt:Finougrų kalbos]] |
||
[[mdf:Суоми-Угронь кяльхне]] |
|||
[[myv:Суоми-угрань кельть]] |
[[myv:Суоми-угрань кельть]] |
||
[[nl:Fins-Oegrische talen]] |
[[nl:Fins-Oegrische talen]] |
Wysiging soos op 10:02, 20 Augustus 2008
Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Esties/Estnies en Hongaars insluit - al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa (en ook ampstale van die Europese Unie). Hulle maak deel uit van die Oeral-Altaïese taalfamilie.
Die Fins-Oegriese tale is agglutinatief, d.w.s. voor- en agtervoegsels, meervoudmerkers en naamvalaanduiers word gemeng en saamgevoeg om lang woorde te vorm. In Hongaars byvoorbeeld beteken die enkele woord könyveinkből presies "uit ons boeke" en die i dui die meervoud van boek aan.