www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Fins-Oegriese tale: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Laurens (besprekings | bydraes)
Voeg inligtingskas by
Laurens (besprekings | bydraes)
Tikfout herstel
Lyn 7: Lyn 7:
|dogter2=[[Fins-Permiese tale]]
|dogter2=[[Fins-Permiese tale]]
<ref>Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, p831, 1997, ISBN 3110145049, 9783110145045</ref>

|iso2=-
|dogter2=[[Fins]]
|dogter3=[[Ingries]]
|dogter4=[[Karelies]]
|dogter5=[[Lyfs]]
|dogter6=[[Võro]]
|dogter7=[[Wepsies]]
|dogter8=[[Woties]]
|iso2=fiu
|kaart=
|kaart=
}}Die '''Fins-Oegriese tale''' is die taalgroep wat [[Fins]], [[Esties]]/[[Estnies]] en [[Hongaars (taal)|Hongaars]] insluit - al drie nie-[[Indo-Europese tale]] met 'n beduidende aantal sprekers in Europa (en ook ampstale van die [[Europese Unie]]). Hulle maak deel uit van die [[Oeraalse tale|Oeraalse taalfamilie]].

Wysiging soos op 06:02, 8 Januarie 2009

Fins-Oegriese tale
Geografiese
verspreiding:
Oostelike en Noordelike Europa, Noordelike Asië
Genetiese
klassifikasie
:
Oeraals
 Fins-Oegriese tale
Onderafdelings:
ISO 639-2: -

Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Esties/Estnies en Hongaars insluit - al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa (en ook ampstale van die Europese Unie). Hulle maak deel uit van die Oeraalse taalfamilie.

Die Fins-Oegriese tale is agglutinatief, d.w.s. voor- en agtervoegsels, meervoudmerkers en naamvalaanduiers word gemeng en saamgevoeg om lang woorde te vorm. In Hongaars byvoorbeeld beteken die enkele woord könyveinkből presies "uit ons boeke" en die i dui die meervoud van boek aan.

  1. Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, p831, 1997, ISBN 3110145049, 9783110145045