www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Local newsNews

Gekies vir VS en NVS-spanne

Geluk aan hierdie spelers

Herman van der Schyff, ‘n leerder van Primêre Skool Parys, is gekies vir die Vrystaat o.12 tennisspan.

Herman van der Schyff saam met sy afrigter, Jacques Olivier.
Annabelle van Wyk

Annabelle van Wyk is op haar beurt gekies vir die Noord-Vrystaat o.10 tennisspan. Sy neem eersdaags deel aan die Koringaar-toernooi wat van 26-27 Julie in Bloemfontein gehou word.

Related Articles

Back to top button