www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Tjailatyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!

MEER INLIGTING
Fair 13°/26°
WEER Wind: N
Afrikaanse radio - 'n driekwarteeu jonk!

Leon Se Flieks

JONGSTE UITREIKINGS

TO ROME WITH LOVE
SL

TO ROME WITH LOVE

Vrydag 24 Augustus 2012

Woodey Allen maak elke jaar ten minste een film, en TO ROME WITH LOVE is sy jongste sterbelaaide fliek. Dis nie so goed soos MIDNIGHT IN PARIS nie, maar is steeds skreeusnaaks mits jy van sy komedie hou. Jou tiener sal met ‘n klipgesig hierna kyk en die oë rol. Hoe dit ook al sy: Woody Allen het homself herontwerp nadat hy uit Manhattan padgegee en Europa ontdek het. Eers was dit Londen, ...

Gradering uit 10:
MEER
  • ZAMA ZAMA
    LV

    ZAMA ZAMA

    Vrydag 24 Augustus 2012

    ZAMA ZAMA is ʼn plaaslike rolprent wat deur ʼn jong groep filmmakers met groot insig en sensitiwiteit vervaardig is. Die titel verwys na die onwettige myners wat vir maande, soms tot 7 maande op ʼn slag, ondergronds prospekteer vir goud en ander metale wat deur vorige mynwerkers daar ...

    Gradering uit 10:
    MEER
  • SEEKING A FRIEND FOR THE END OF THE WORLD
    LVD

    SEEKING A FRIEND FOR THE END OF THE WORLD

    Vrydag 24 Augustus 2012

    SEEKING A FRIEND FOR THE END OF THE WORLD is die uitdagende titel van ʼn hartseer rolprent wat vra: wat gebeur as jy die groot liefde van jou lewe ontmoet twee weke voor die einde van lewe op Aarde? ʼn Meteoriet gaan die planeet tref en alle lewe uitwis. En nou raak hulle verlief? Is die ...

    Gradering uit 10:
    MEER
  • TED
    SLNP D

    TED

    Vrydag 24 Augustus 2012

    Het Hollywood die kluts finaal kwytgeraak? Of is dit ‘n retoriese vraag? In TED, hulle jongste stukkie vulgariteit, speel Mark Wahlberg Hollywood se gunsteling-rol: die van ‘n 35-jarige tiener, dus ‘n karakter wat nooit grootgeword het nie. Die javel het kleintyd gewens sy teddiebeer ...

    Gradering uit 10:
    MEER