www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Empty
19:15-19:20
Kinderhoekie

'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

MEER INLIGTING
Fair 13°/25°
WEER Wind: SSW
Afrikaanse radio - 'n driekwarteeu jonk!
TERUG

Naweekaktueel

Naweekaktueel
Saterdag - 12:00-13:00

Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

 

RSS-voer

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAM

  • 12:00-13:00

    Saterdag 13 Oktober 2012

    Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

    POTGOOI

    Motorrubriek 13 Oktober 2012

    Die jongste motornuus.
    Laai die mp3 af (4 429KB)

  • 12:00-13:00

    Saterdag 6 Oktober 2012

    Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

    POTGOOI

    Motorrubriek 6 Oktober 2012

    Die jongste motornuus.
    Laai die mp3 af (4 494KB)

  • 12:00-13:00

    Saterdag 29 September 2012

    Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

    POTGOOI

    Wolwedans in die skemer

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER is die begin van 'n nuwe era vir genre-flieks in Afrikaans. So dink baie van die gehoor wat die week die rolprent se première in Johannesburg bygewoon het. Wat die fliek ook besonders maak is dat die rolprentresesent, Leon van Nierop, wat ander se werk altyd onder die vergrootglas plaas, die keer self sy draaiboek aan kritici blootgestel het.
    Laai die mp3 af (4 336KB)

    Motorrubriek 29 September 2012

    Die jongste motornuus.
    Laai die mp3 af (3 899KB)

  • 12:00-13:00

    Saterdag 22 September 2012

    Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

    POTGOOI

    Hoof bestuur twee skole in PE

    Asof dit nie vir 'n skoolhoof moeilik genoeg is om één skool te bestuur nie, moet Bruce Damons na die welsyn van twéé skole omsien in agtergeblewe gemeenskappe in die noordelike gebiede van Port Elizabeth. Hy was nie verniet 'n paar jaar gelede aangewys as die beste skoolhoof in die land nie. Hy moet nou ook die splinternuwe Alfonso Arries Primêre Skool vestig wat 'n entjie van sy Sapphire Skool is. Die uitdagings is groot, maar hy het 'n passie om oplossings daarvoor te vind. Veronica Fourie doen verslag.
    Laai die mp3 af (3 512KB)

    Motorrubriek 22 September 2012

    Die jongste motornuus.
    Laai die mp3 af (3 804KB)

    Reaksie op kubusstorie

    Verlede Saterdag se storie oor Adriaan Niewoudt se kubusplant-slenter het heelwat reaksie by luisteraars, asook Adriaan self uitgelok. Naweekaktueel het vandeesweek 'n e-pos van Niewoudt ontvang.
    Laai die mp3 af (3 957KB)

  • 12:00-13:00

    Saterdag 15 September 2012

    Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

    POTGOOI

    Kubus

    Suid-Afrikaanse bejaardes wat hulle geld by Herman Pretorius belê het, is in 'n finansiële doodloopstraat nadat Pretorius in Julie vanjaar selfmoord gepleeg het en sy vennoot, Simon Mouton, direkteur van My Pinnacle Finansiële Dienste in Durbanville, landuit is. Mouton, wat na bewering R180-miljoen rand tot Pretorius se geldmaak skemas bygedra het, is glo met die dood gedreig. Dit alles het Naweekaktueel se redaksie laat terugdink aan 'n ander geldmakery gekoppel aan die naam Adriaan Niewoudt.
    Laai die mp3 af (4 980KB)

    Motorrubriek 15 September 2012

    Die jongste motornuus.
    Laai die mp3 af (3 417KB)